Beste verskaffer van DADIE

Dankie vir n wonderlike program wat my help om my goeie diens aan my kliente te lewer. Dis fantasties om in die veld n nuwe klient op die sisteem te sit en sommer daar en dan bestelling te laai en voorraad na te gaan. Sien uit na die App!

Groete
Karin
Roodepoort

Karin, Roodepoort

The South African government's Covid-19 Portal at sacoronavirus.co.za