2016/11/11, DADIE het my in staat gestel om my Annique besigheid beter te orginaseer en ‘n professionele diens aan my kliente te lewer. Ek kan ‘n epos stelselmatig aan al my kliente (of ‘n geselekteerde groep) stuur deur net een boodskap te tik en elkeen kry ‘n persoonlike boodskap, Ek weet ten alle tye watter voorraad ek het en kan onmiddelik vir die klient se wanneer ek sal kan aflewer. Die program stel my ook in staat om te weet wat die waarde van my voorraad op enige gegewe tyd is. Ek kan beslis DADIE aanbeveel vir almal – daar is nog baie meer voordele as dit wat ek hier noem!
Anne-marie
Witpoortjie
Anne-marie, Witpoortjie